Skip to content

Journaling South Africa / Joernaalwerk: Suid-Afrika

Journaling South Africa accompanies Meandering Mzansi but it may also be used independently as a fun way to journal your study of South African Geography.

Be prepared to gather a few books from your local library, bookstore and family bookshelf before you begin. A copy of Meandering Mzansi is not essential but it will make your research so much easier!

How long will it take to complete this book?
If you decide to take it slowly, you could take 18 months to complete Journaling South Africa as you meander through Mzansi! The order of the workbook mostly follows the order of Meandering Mzansi.

Joernaalwerk: Suid-Afrika vergesel Meandering Mzansi, maar dit kan ook afsonderlik gebruik word om Suid-Afrikaanse Aardrykskunde op ‘n prettige manier te bestudeer.

Wees voorbereid om boeke vanaf jou plaaslike biblioteek, boekwinkel en gesinsboekrak vooraf te versamel. ‘n Kopie van Meandering Mzansi is nie noodsaaklik nie, maar sal jou navorsing soveel makliker maak!

Hoe lank sal dit neem om hierdie boek te voltooi?
Sou jy besluit om stadig te werk, kan dit jou tot 18 maande neem om Joernaalwerk: Suid-Afrika te voltooi terwyl jy luilekker Mzansi se kronkelpaaie volg! Die volgorde van hierdie werkboek volg grootliks die volgorde van Meandering Mzansi.

Back To Top
0
    0
    Your Cart
    Your cart is empty